Leer Maklik Meer

Ekstra klasse wat moeilike werk maklik(er) maak. Skryf in vir 'n aankomende klas en boek jou plek vandag nog.

Bekyk aankomende klasse Hoe dit werk

Oor ons

Ons bied ekstra klasse aan wat leerders help om lastige onderwerpe beter te verstaan — op 'n manier wat maklik volg en prakties is.

Hoe dit werk

In drie maklike stappe is jy ingeskryf.

1

Kies 'n klas

Blaai deur ons lys van aankomende ekstra klasse en kies die een wat jy wil bywoon.

2

Boek jou plek

Vul die kort boekvorm in met jou naam en kontakbesonderhede.

3

Ons kontak jou

Ons bevestig jou plek en stuur enige verdere besonderhede voor die klas begin.

Aankomende klasse

Hier is 'n voorskou van wat binnekort volg.

Wiskunde Klas: Breuke Verduidelik

📅 26 August 2026 🕒 07:30 📍 Moniies saal

Ekstra klas waar ons breuke stap-vir-stap deurwerk met voorbeelde en oefeninge.

20 plekke oor

Boek nou

Sien alle klasse →