Ekstra klasse wat moeilike werk maklik(er) maak. Skryf in vir 'n aankomende klas en bespreek jou plek vandag nog.

Bekyk aankomende klasse Hoe dit werk

Oor ons

Ons bied ekstra klasse aan wat leerders help om lastige onderwerpe beter te verstaan — op 'n manier wat maklik volg en prakties is.

Hoe dit werk

In drie maklike stappe is jy ingeskryf.

1

Kies 'n klas

Blaai deur ons lys van aankomende ekstra klasse en kies die een wat jy wil bywoon.

2

Bespreek jou plek

Vul die kort besprekinvorm in met jou naam en kontakbesonderhede.

3

Ons kontak jou

Ons bevestig jou plek en stuur enige verdere besonderhede voor die klas begin.

Aankomende klasse

Hier is 'n voorskou van wat binnekort volg.

Geografie Graad 10

📅 23 August 2026 🕒 09:10 📍 Monnies Naskool 💰 R200.00 p.p.

Dit is afbakening nr 7

7 plekke oor

Bespreek nou

Sien alle klasse →